Jaarboeke

Wetenskaponderwys 303


 
Modulekode SCE 303
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Om die toepassing van uitkomsgebaseerde onderwys (UBO) in die wetenskaponderrig te verstaan. Die toevoeging van wetenskaplike denkwyses in die wetenskap leerplan ter bevordering van paslike intelektuele ontwikkeling. Die ontwerp van leerprogramme deur programorganiseerders op skoolvlak. Makrobeplanning in die natuurwetenskapleerarea. Assessering en implementering van leerprogramme. Provinsiale en nasionale modelle van assessering. Die assessering van leerdervordering in die konteks van spesifieke wetenskapsleerprogramme. Inleiding tot die beginsels van dissipline en motivering. Enkele aspekte van skoolvoorligting en loopbaanbeplanning. Prakties: Praktiese ondevinding met leergeleenthede. Die gebruik van rekenaars as ‘n leerhulpmiddel.
Modulekrediete 36.00
Voorvereistes CIL 111 GS
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisika
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences